Annie Girardot

Annie Girardot
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte (1931-10-25)25 Oktober 1931
Sterfte 28 Februarie 2011 (op 79)
Nasionaliteit Frans
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Annie Girardot (25 Oktober 1931 – 28 Februarie 2011) was 'n Franse aktrise en vervaardiger. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Rocco and His Brothers (1960), Les Misérables (1995), The Piano Teacher (2001), en Caché (2005).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search